sr1011modehoof_3_
Dra dit só

Een denimhemp… 3 maniere

ALTYD 30 (foto bo)

Plegs van ‘n kaftan of sarong, kan jy ‘n denimhemp oor jou baaikostuum dra.

Hemp (R549,95), Mango. Blou-en-wit bikini met blompatroon  (top: R150, broek: R120), Queenspark. Horlosie met blou-en-wit gestreepte bandjie (R1 250), Lacoste @ S. Bacher & Co.

Groottes
Hemp: S – L
Bikini: 8 – 16

ALTYD KLASSIEK

Vir ‘n heerlike somergevoel dra jou denimhemp saam met ‘n vol knielengte-romp.

Hemp (R549,95), Mango. Blou romp van maasstof (R550), Nicci Boutique. Wit gevlegte belt van leer (R 169), Accessorize. Blou krale-oorbelle van glas en silver (R350), Beloved Beadwork. Plat sandale van materiaal (R135), Turning Point.

Groottes
Hemp: S – L
Romp: M – L

ALTYD HIP

Reg vir aksie tydens ‘n kykrit in ‘n gemaklike kortbroek en hemp.

Denimhemp (R549,95), Mango. Blou-en-wit gestreepte T-hemp van katoen (R499), Ronald Sassoon. Blou kortbroek van katoen (R249,95), Mango. Ring van metaal en krale (R199), Accessorize. Piouterkleurige sandale van krale en kunsleer (R370), TRUWORTHS.

Groottes
Hemp: S – L
T-Hemp: XS – L
Kortbroek: 28 – 36