Dra dit só

Harembroek vir die dag

Wit hemp en harembroek

Harembroek
R280
Foshini
Groottes 6 – 16

Wit hemp van Ramie
R690
Earth Addict
Groottes 32 – 44

Dra saam met jou harembroek:

 

Goue gladiatorsandale Blou handsak Turkoois en silwerring Roomkleurige sonbril
Geel gladiator-sandaal van slangvelmotief R205
Rage
 

Handsak met Klinknaels
R899
Slick

 

Silwerring met turkoois steen R799
Paisley’s

Sonbril met roomkleurige raam
R1 780
Emporio Armani by Safilo