sr1101modenuus_9_
Dra dit só

Wat dra die mode-intern?

ZANDRI SE KOPIE VAN DIE MAAND:

Vergulde armbande (R75 elk), Lulu Belle.

 

Hoëhakskoene in neutrale kleure is hoogmode en laat jou boonop langer en selfs slanker lyk.” – Zandri Nel, mode-intern

DRA DIT SÓ VIR ONTBYT SAAM MET VRIENDE (sien foto bo)

Vir die naweek &aposn Aandjie uit
 

VIR DIE NAWEEK

Dra ‘n blompatroon-serp en sagpienk handsak by ‘n neutrale uitrusting vir ‘n titsel kleur.

N AANDJIE UIT

Goue juwele en skoene is perfek vir glans as die son sak. Onthou ‘n baadjie met dreikwartmoue vir die briesie.