Dra dit só

‘n Kantromp vir ‘n altyd klassiek-voorkoms

Swart potloodromp van kant (foto bo)
R1 100
Nicci Boutique
Groottes S – XL

DIE PERFEKTE SKOEN HIERBY:

Swart koordferweel-hakskoene

Swart koord-ferweelhakskoene
R5 000
Scalini

Vir ‘n altyd klassiek-voorkoms dra dit saam met jou kantromp

 
Kandelaar Oorbelle Swart Palmhandsak van geplooide Satyn Ponte Jas en Wit Katoenhemp
Kandelaaroorbelle van kunspêrels
R160
Tessa Design
Swart palmhandsak van geplooide satyn
R240
Foschini 
Pers oorslaan-
jas van ponte-breistof

R1 899
Habits
Groottes 32, 34 & 40