FOTO: Almay

FOTO: Almay

Dra dit só

Kry Country-sangeres Carrie Underwood se styl PLUS luister na haar nuwe lied

Die Idols-wenner Carrie Underwood is al die koningin van country-musiek genoem. Maar dit was iets anders wat ’n bekende skoonheidshuis in haar raakgesien het …

Carrie is die nuwe gesig van Almay. Ons kies vir haar twee country-uitrustings uit die SARIE-winkel én luister na haar nuwe lied, “See You Again”.

Country-styl vir die dag

Ekstra country-glans vir die aand

Luister hier na “See You Again”

 

Nadia Valvekens April 2014 voorblad

 

 

Lees die onderhoud met Carrie in die April-uitgawe van SARIE. Hierin verklap sy haar skoonheidswenke.

 

 

 

*Toe die artikel gepubliseer is, was die produkte nog in die SARIE-winkel en die pryse was korrek.