Dra dit só

‘n J&B Met-uitrusting uit die SARIE-aanlyn-modewinkel

Hierdie 2-in-1 rok gee jou twee verskillende uitrusting-opsies en is dus die perfekte te keuse vir die Met. Danksy die verstelbare soom kan jy hom lank dra in die dag, en kort vir die aand!

Koop die 2-in-1 rok nou op sarie.com en kry binne 48 uur ‘n stylvolle uitrusting in jou klerekas.

Die 2-in-1 rok, Michelle Ludek

Voltooi jou uitrusting met hierdie items:

Die va-va-voom hakke, Errol Arendz Manhattan-stel, Yewa Manhattan-oorbelle, Yewa
 Die va-va-voom hakke, Errol Arendz Manhattan-stel, Yewa Manhattan-oorbelle, Yewa
  • Melanie Hartzenberg

    Anri van der Linde as model gebruik, lyk baie mooi. Sy is stunning en haar persoonlikheid sprankel altyd.