Dra dit só

Leerbaadjie vir ‘n klassieke voorkoms

Jeans
R499
Caterpillar
Groottes XS – XL

JOU MOTORFIETSSTYL-LEERBAADJIE

Swart motorfietsbaadjie (R475), Truworths

Swart motorfietsbaadjie van kunsleer
R475

TRUWORTHS
Groottes 30-42

WENK:
Moenie bang wees om kant saam met die baadtjie te dra nie, veral ‘n kantrok saam met ondeursigtige swart kouse.

Vir ‘n Altyd Klassiek-voorkoms, dra dit saam jou motorfietsbaadtjie

 
Roomkleurige nekstrikbloes (R999), Habits Goud-en-silwer oorbelle(R2060), Free Range Jewels Bottelgroen handsak (R890), Jo Borkett Groen balletsyl skoen (R299), Gino Paoli

Roomkleurige nekstrikbloes van sy R999

Habits
Groottes 1-4 (34-40)

Goud-en-silwer oorbelle
R2 060

Free Range Jewels

Bottelgroen handsak van blinkleer
R890

Jo Borkett

Groen balletstylskoen van sweedsleer
R299
GINO PAOLI