Dra dit só

‘n Item met versiering vir ‘n altyd 30-voorkoms

Bruin-en-pienk rok met hals-versiering
R1295
AFTERSHOCK

Vir ‘n altyd 30-voorkoms dra dít saam met ‘n item met versiering

 

Rooi meltonjas
R750
TRUWORTHS
Groottes 30-42

Noupassende jeans
R599,95
MANGO
Groottes 28 – 36

Krul-goudoorbelle
R2 299
AMERICAN SWISS

Taankleurige ooptoon-
hakskoene van kuns-
sweedsleer

R340
FOSCHINI