sr1011hetjygeweet
Dra dit só

Metaal vir die dag én die nag

Silwer, goud, brons en koper werk bietjies-bietjies vir die dag, maar saans kan jy afwys.

Blinkertjie-pumps en sandale is ‘n goeie begin.

En op kantoor? Hou by dowwe metale in grys of piouter – jy wil tog nie jou kollegas verblind nie.

KLûK CGDT by die Afrika-Modeweek

WENK
Metale werk goed saam met items  wat ouer lyk, soos ‘n leerbelt of stewels.

 
 KLûK CGDT by die Afrika-Modeweek  

Miss Port by die AFI modeweek

   
Piouterkleurige spykerhaksandale van satyn met diamantè-detail
R340
Sissy Boy @ Cosmo Footwear
021 931 6131
Silver-en-roosgoud (9 karaat) ring met blomme
R2 610
Free Range
021 418 3607
‘n Soortgelyke ring (R140) is beskikbaar by Tessa Design.
Roduim armbande
R85 vir ‘n stel van 4
Foschini

021 938 1911

Bronskleurige kunsleer-sandale
R299
Sissy Boy @ Cosmo Footwear
021 931 6131