sr1006modeitem
Dra dit só

‘n Klassieke voorkoms met brogues

Pers handsak van kuns-sweedsleer
R290
FOSCHINI

JOU BROGUES

Brogues van kunsleer

Swart-en-wit skerppunt-brogues van kunsleer
R300
FOSCHINI

Vir ‘n altyd klassiek voorkoms dra dít saam met jou brogues

Hemp van Katoen, (R1379), DIESEL Swart Broek van pakmateriaal,(R510), Nucleus Borsspeld, (R60), Foshini
 

Roomkleurige
katoenhemp met
wit insetsel

R1 379
DIESEL

 

Swart plooiebroek
van pakmateriaal

R510
NUCLEUS

groottes S – XL

Diamanté borsspeld
R60
FOSCHINI