Dra dit só

‘n Slooprok vir ‘n altyd 30-voorkoms

Pers-en-rooi paisley-en-blompatroon slooprok
R1 995
SLATE
Groottes 32 – 34

Vir ‘n altyd 30-voorkoms dra dít saam met jou fluweelbaadjie

 

Swart fluweelbaadjie

GRysBRuin fluweelspanBRoek

swaRt Balletstylskoene vankuns-sweedsleeR met klink

Rooi sak vankunsleeR

Swart fluweelbaadjie
R999
HABITS
Grootes 32 – 40
Grysbruin fluweel- spanbroek
R615
AUGUST
Groottes 32 – 40
Swart balletstyl-skoene van kuns-sweedsleer met klinknaels
R79.99
MR PRICE
Rooi sak van kunsleer
R1 499
DIESEL