Dra dit só

‘n Klassieke voorkoms vir die fluweelbaadjie

Swart fluweelbaadjie
Swart fluweelbaadjie
R999
HABITS
Groottes 32 – 40

Vir ‘n altyd klassiek-voorkoms dra dít saam met jou fluweelbaadjie

 

swaRt chiffon-Romp

BottelGRoen top van viskose met val-detail

swaRt RinG met peRs steen

peRs Rondetoonhakskoene vankunssweedslee

  Swart chiffon-romp
R475
TRUWORTHS LTD
Groottes 30 – 42
Bottelgroen top van viskose met val-detail
R260
TRUWORTHS
Groottes 30 – 42
Swart ring met pers steen
R220
TESSA DESIGN
Pers rondetoon-hakskoene van kunsleer
R239
RAGE