sr1002mode_6_rz
Dra dit só

Moet-hê mode-item: Vlootblou-rok

Die eenvoud hiervan is perfek vir werk. Kombineer dit met sterk bykomstighede sonder tierlantyntjies. Sien SARIE se Februarie 2010-uitgawe vir kantoorstyl.

Vir ‘n gemaklike naweek-voorkoms dra ‘n kimonolyfband en plat sandale daarby.

Rok & kimonolyfband

Vlootblou knielengte-syrok
R1 099
Trenery @ Woolworths
Groottes: 6 – 18

Kleurryke kimonolyfband
R250
Two @ Mememe

Bykomstighede vir ‘n naweek-voorkoms

Room sandale (R249), Zoom Armband (R800), Jools to wear Beige kunsleer-handsak (R1899), Guess
 

Roomkleurige
T-staaf-sandaal
van kunsleer

R249
Zoom

 

Armband van geel
stene en silwer

R800
Jools to wear

 

Beige kunsleer-handsak
R1 899
Guess