Dra dit só

Só dra jy diervelmotiewe

Dis dekades later en diervelmotiewe bly vol in die kol! Patrone is net fyner. Die goue reël: moenie jou motiewe meng nie en hou bykomstighede min. En kikker ‘n vaal uitrusting op met ‘n serp, skoene,  handskoene of ‘n handsak wat sê : Dís die dier in my!

Wat sê die kenners?

[box:300:grey:left]

Ons liefde vir die luiperdmotief is glo omdat dié patroon in ons DNS is! – Aspoestertjie, ons mode-blogger

[/box]

Te sien by die onlangse AFI- en die Afrika modeweek was uitrustings van die ontwerpers Jenni Venter en Miss Port, en die ontwerpspan KLûK CGDT.

 

 

 

 
 

Jenni Venter Miss Port

Spykerhakskoen met luiperdmotief
R999
Guess
011 883 8391                                                     
021 421 0110

Rooi belt van leer met slangvelmotief
R545
Slate
021 914 1424
Vierkantige sonbril met luiperdmotiefraam
R585
Buch + Deichmann                                             
021 433 2614
Luiperdmotief serp van viskose
R299
Nicci Boutique                                                    
011 262 4141