sr1006modeloopplank01
Dra dit só

Kapstewels teen die winterkoue

In ‘n onlangse meningspeiling op sarie.com het 38% van sarie.com-gebruikers gesê dat stewels hul moet-hê-item vir winter 2010 is.

 

 

Dis sexy en vroulik en daarom vind
vroue dit aanloklik.” –
Lana Blackburn, handelsware-bestuurder van Luella

 Lana Blackburn, handelsware-bestuurder van Luella

WENK

Vir dié met lang bene: Dra kapstewels by ’n rok wat bo-oor die stewels hang, of oor ’n nousluitende broek.

 
Swart  stewels, R699,ZOOM Swart  stewels,R2200, PRINGLE Pers stewels,R699, SISSY BOY Kameelkleurige stewels,R750, SISSY BOY
Swart stewels van
kuns-sweedsleer

R699
Zoom
Swart leerstewels
R2 200
Pringle
Pers stewels van
kuns-sweedsleer

R699
Sissy Boy
Kameelkleurige stewels
van kuns-sweedsleer
en krokodilvel

R750
Sissy Boy