sr0904keyitem
Dra dit só

Dra jou oopknooptrui stylvol

Pienk oopknooptrui

R169,95

KELSO CAREER @ EDGARS

groottes 8 – 16

Wenk

Kyk ook uit vir lang oopknooptruie. Dis groot nuus bo-oor ‘n rok en dik kouse.

Dra dit by jou oopknooptrui vir ‘n Altyd 30-voorkoms

Romp met blompatroon (R320), TRUWORTHS Swart polonektop (R300), SISSY BOY Swart punthakskoen (R180), IDENTIY Sonbril (R525), MOSCON OPTICS

Beige-pienk-
en-swart romp
met blompatroon

R320

TRUWORTHS

groottes: 30 – 40

Swart polonek-top

R300

SISSY BOY

groottes: S – XL

Swart punthak-
skoen

R180

IDENTITY

Oorbelle

R249

MIGLIO

Sonbril

R525

MOSCON OPTICS