Dra dit só

Oopknooptrui bó: Dra dit klassiek

Pienk oopknooptrui

R169,95, Kelso Career @ Edgars, groottes 8 – 16

Wenk

Dra jou trui saam met ’n rok bo-oor ’n broek vir ’n laag-op-laag-voorkoms.

 
Sjokoladebruin wyepypbroek (R260), FOSCHINI Swart-geel-en-pers slooprok (R2100), AFTER Sjokoladebruin punthakskoen (R380), GINO PAOLI Kralewerk halssnoer (R1095), AFTERSHOCK Bronskleurige handsak (R1200), SLICK

Sjokoladebruin wyepypbroek

R260

Foschini

groottes 8 – 16

Swart-geel-en-pers slooprok van chiffon

R2 100

Aftershock

groottes S – L

Sjokoladebruin punthakskoen

R380

Gino Paoli

Kralewerk- halssnoer

R1 095

Aftershock

Bronskleurige handsak

R1 200

Slick