Dra dit só

Palmhandsak-style

Dra net die nodige saam – geld, kaarte, sneesdoekies en jou selfoon. Die kleiner palmhandsak is ideaal vir die aand. Die groter styl is veelsydig en kan vir die dag en aand werk.

Pers palmhandsak van leer (R395), Aftershock Palmhandsak van sy en leer (R495), Aftershock Silwer palmhandsak met blinkers, Accessorize
“Jacquard”-palmhandsak, Accessorize Silwer satyn-palmhandsak met diamanté-knip, Accessorize “Glitterball”-palmhandsak, Accessorize
 
Rooi palmhandsak met blinkers en rooi knip, Accessorize Silwer 20’s-styl palmhandsak met kralewerk, Accessorize  

Accessorize, Aftershock en Foschini het ‘n wye reeks palmhandsakke in verskillende groottes en kleure.