10b_41_9210_sin
Dra dit só

Kies pers

Spykerhakke Sissy Boy

Dans die aand om in pers spykerhakke van satyn met blom-detail (R340), Sissy Boy @ Cosmo Footwear

Palmhandsak  Nixon

Dra net die nodigste saam vir ‘n aandjie uit in ‘n glinsterende pers palmhandsak met klinknael-detail (R470), Nixon

Horlosie Chopard

Pleks van ‘n armband, dra ‘n horlosie met diamant-detail (prys op aanvraag), Chopard

Skemerkelkie-ring Thomas Sabo

Laat jou hande praat met ‘n skemerkelkie-ring van sterlingsilwer met pers en groen sirkoon-stene
(R4 299), Thomas Sabo