sr1010modedinge_4_
Dra dit só

Wat dra die mode-intern?

MICHELLE ELS SE KOPIE VAN DIE MAAND

Haarband met vere (R169), Accessorize.

Haarband, Accessorize

VIR DIE AAND (sien foto bo)

 

Ek is mal oor die kopstuk. Dit gee ‘n kinkel aan ‘n skemerkelkie-uitrusting.”
Michelle Els, mode-intern

 

Vir die oggend In die middag

VIR DIE OGGEND

Persblou jeans is perfek wanneer die oggendlug steeds byt.

IN DIE MIDDAG

Kikker ‘n monochromatiese blou uitrusting op met ‘n tikkie oranje in jou krale.