Dra dit só

Jou klassieke potloodromp

Swart potloodromp van katoen
R649,94
Mango

Grootte: S – L

Wenk:

Rond die voorkoms af met hakskoene.

Dra dit by jou potloodromp vir ‘n ‘Altyd klassieke’-voorkoms:

Pers Viskosetop( R360) G.Couture Ooptoon hakskoen van Tweed( R280) FOSCHINI Bonkige hassnoer(R1399)met hangertjie(299)MIGLIO Swart handsak krokodil-detail(R220) MILADY&aposS

Pers viskosetop
met

driekwartmoue

R360

G.Couture

Groottes: 32 – 42

Ooptoon-hakskoen

van tweed

R280

Foschini

Bonkige halssnoer

R1 399

met hangertjie

R299

Miglio

Swart handsak
met detail van nagemaakte
krokodilvel

R220

Milady’s

Pers-en-grys oopknooptrui met
strepe

R99,99

Mr Price

Groottes: XS – XXL