Dra dit só

‘n Moderne voorkoms vir jou potloodromp

Swart potloodromp van katoen, R649,94,Mango, grootte S – L

 

Wenk

As jy die nuwe midi-lengte wil probeer, dra dit by kniehoogte stewels

 

Dra dít by jou potloodromp vir ‘n altyd “hip”-voorkoms:

 
 

Blompatroon-serp(R249)Accessorize Swart-en -wit Oorbelle(R105)Clair&aposs Swart stewels van kuns blinker(R250)London Shoes Greys Tweed oopknoop onderbaadtjie( R360) Foschini Wit Katoen Hemp(R250)Old Khaki

Blompatroon-serp

R249


Accessorize

Swart-en-wit
oorbelle

R105


Claire’s

Swart stewels

van
kunsblinkleer

R250  

London Shoes

 

Grys tweed-oor-
knoop-onderbaadjie

R360


Foschini

grootte 8 – 16

 

Wit katoenhemp

R250


Old Khaki

grootte 6 – 16