Dra dit só

Dra helderkleurige sandale saam met jou volromp

Pienk T-staafsandaal van kunsleer
R199
Zoom

Vir ‘n altyd ‘hip’-voorkoms, dra dit saam jou volromp

 

Pienk t-hemp Swart-en-wit volromp Swart vlieënier-Sonbril Hoepeloorbelle Pers handsak
Pienk t-hemp
met vallemoue
R299,95
Mango
Groottes S – L
Swart-en-wit volromp
met blompatroon van
katoenmengelstof
R279,95

Kelso Career @ Edgars
Groottes 8 – 18
Swart
vlieënier-sonbril
met metaalraam
R220
AvangLion
Hoepeloorbelle
van nagemaakte
goud
R49

Claire’s
Pers handsak
(Messenger bag)
van kunsleer
R299
Black Cherry@
Pulsate