Dra dit só

Van dag tot aand

Kunsleer-sandaal Gino Paoli

Piouterkleurige kunsleer-sandaal met diamante (R250), perfek vir dag en aand, Gino Paoli @ Cosmo Footwear

Palmhandsak Mango

‘n Palmhandsak werk ook leker as grimeer-sakkie. Handsak (R549,95) Mango

Sterlingsilwer halssnoer Thomas Sabo

Dra juweliersware wat deur die see geinspireer is na jou hart. Sterlingsilwer- halssnoer (vanaf R249) met knip (R169) koraalvormige hangertjie van emalje (R1 199) en traanvormige sintetiese akwamarynsteen (R799), Thomas Sabo