sr1003catwalk02
Dra dit só

Spanbroek vir die dag

’n Oorgroot hemp is perfek vir gemaklike naweekdrag bo-oor ’n spanbroek.

Swart spanbroek met ritssluitterdetail
R200
Foschini
Groottes 8 – 14

Wit hemp
R399
Bombshell @ YDE
Groottes: S – L

Dra saam met jou spanbroek:

 
Kleurryke halssnoer
R189
Accessorize
Swartraam-sonbril
R2 980
D&G @ Sunglass Hut
Pienk sandale van kunsleer met diamante-detail
R339
Zoom
Pienk-en-oranje handgeverfde leerhandsak
Prys op versoek
Missibaba by Maya Prass