sr1003catwalk01
Dra dit só

Spanbroek vir die aand

Kersiepienk satynrok en swart spanbroek met ritsslu

Kersiepienk satynrok
R1 100
Lipsy
Groottes 6 – 16

Swart spanbroek met ritssluiter-detail
R200
Foschini
Groottes 8 – 14

WENK:

Ritssluiter- of klinknael-detail is gróót op spanbroeke

 

Dra saam met jou spanbroek:

 

Pers palmhansak van kunsslangvel
R299
Sissy Boy
Pers-en-goue kroonkandelaaroorbelle van metaal en glas
R115
Claire’s

Silwerring met swart sirkonia-steen
R1 399
Thomas Sabo

Swart ooptoon-hakskoene
van kuns-sweedsleer met uitsny-detail

R340
Foschini