sr0907mode50rz
Dra dit só

Luiperdvelmotief saam met swart rok is altyd ‘hip’

Luiperdvelmotief-armbande vanaf R140
Jo Borkett

Vir nog swart rokke

Ontwerper ontwerp dra-gereed swart rokke

Vir ‘n altyd klassiek-voorkoms

Vir ‘n altyd 30-voorkoms

 

Vir ‘n altyd ‘hip’-voorkoms, dra jou swart rokkie só

 

Swart Rok  (R2 500),Carducci Brons-en Swart Baadjie (R695), (Cult)ure
Swart rok met
boot-hals van satyn
R2 500
Carducci @ Stuttafords,
Groottes: 30 – 40 
Pers wolbaret
R229
Accessorize
Bronskleurige
handsak
R329
Queue
Brons-en-swart
baadjie van
geruite stof
en met glans
R695
(Cult)ure
Groottes: 32 – 42
Pers kuitlengte-stewel
van sweedsleer
R499
Luella