sr0907mode74rz
Dra dit só

Pels saam met ‘n swart rok is altyd klassiek

Roomkleurige baadjie van nagemaakte pels R1 420
Carducci@Stuttafords
Groottes: 30 – 40

Vir nog swart rokke

Ontwerper ontwerp dra-gereed swart rokke

Vir ‘n altyd 30-voorkoms

Wenk

Dra dit in die winter saam met ondeursigtige sykouse of sykouse met ‘n patroon, of tekstuur soos kant.

 

Vir ‘n altyd klassiek-voorkoms, dra dít saam met jou swart rok

Swart Rok  (R2 500), Carducci Halssnoer  (R150), Trinity Juweliersware
Swart rok met
boot-hals
van satyn
R2 500
Carducci@
Stuttafords
Groottes: 30 – 40
Wynrooi
rondetoonhakskoen
R275
Rage
Swart palmhandsak
van krale
R399
Accessorize
Pers-en-goue
halssnoer van
krale
R150
Trinity Juweliersware
Pers-en-goue
aanknip-oorbelle
R500
Lulu Belle