ss1004bylae46
Dra dit só

Ooptoonhakke saam met ‘n potloodromp

Beige-en-bruin kuns-slangvel-ooptoonhakskoen (foto bo)
R999
ALDO

 

Vir ‘n altyd klassiek-voorkoms dra dít saam met jou potloodromp

 

 

Potloodrompvan viskosemengelstof

swarT kaToenjas

Turkoois hemP van kaToenmengelsTof

Witgoudring met swart en wit diamante

Potloodromp van viskosemengelstof
R249,95
KELSO CAREER @ EDGARS
Groottes 6 – 16
Swart katoenjas
R349,95
ACKERMANS
Groottes 32 – 44
Turkoois hemp van katoen-mengelstof
R129,95
KELSO @ EDGARS
Groottes 6 – 16
Witgoudring met
swart en wit diamante

Prys op aanvraag
SHIMANSKY