Dra dit só

Trend: Sportief-luuks

Met al die langnaweke wat nou voorlê, kan jy nie anders as om net heeltyd gemaklik te wil wees nie. En wat is geriefliker as ’n paar tekkies? Jip, hierdie sportskoen is orals te sien – van die loopplank tot straatstyl. Neem mode op ’n drafstap in sportiewe luuksheid.
SAARTJIE shop

Wat ook al jou styl, daar ís iets vir jou. Van ’n gemaklike draftekkie tot ’n enkelhoogte sneaker. En vir dié wat nou een maal net nie sonder ’n hak kan wees nie – daar is selfs tekkies met wighakke!

Die plaaslike ontwerpers Casey Jeanne & Colleen Eitzen het tydens die Suid-Afrikaanse Modeweek hul modelle op die loopplank gestuur in gemaklike sneakers.

Oorsese modehuis Chanel is verantwoordelik dat die sneaker nou weer hoogmode is – lees HIER meer.

’n Pragtige verskeidenheid sneakers is aanlyn beskikbaar

Sportief-luuks: Die enkelhoogte tekkie

Sportief-luuks: Enkelhoogte tekkie met speelse polkakol

Sportief-luuks: Ligpienk enkelhoogte tekkie

Sportief-luuks:: Vlootblou sneaker

Sportief-luuks: Enkelhoogte tekkie met studs

Tekkie met studs
Urban Zone, te koop by SARIE se aanlynwinkel

Sportief-luuks: Wighak-sneaker

Sportief-luuks: Treffend in rooi

Rooi enkelhoogte tekkie
Soviet, te koop by SARIE se aanlynwinkel

Sportief-luuks: Vlootblou

Vlootblou sneaker
Soviet, te koop by SARIE se aanlynwinkel

Sportief-luuks: Pers New Balance-tekkie

Pers New Balance-tekkie
New Balance, te koop by SARIE se aanlynwinkel

Sportief-luuks: Kry bietjie hoogte met 'n wighak

Sportief-luuks: Die klassieke Converse

Grys Converse
Converse, beskikbaar by Brands Online