Dra dit só

Kies ‘n helderkleurige top saam met jou volromp

Pers top met drapering (foto bo)
R220
Exact!
grootteS 8 – 20

JOU VOLROMP

Swart-en-wit volromp

Swart-en-wit volromp met blompatroon van katoenmengelstof
R279,95
,
Kelso Career @ Edgars
grootteS 8 – 18

WENK:
Kies ‘n stylvolle lengte – van net bo die knie tot in die middel van jou kuit.

Vir ‘n altyd klassieke voorkoms, dra dít saam jou volromp

 

Wit Mansbaadjie Bruin-en-wit ooptoonhak Roomkleurige leerhandsak Pienk blomborsspeld
Wit mansbaadjie
van katoen-linne-
mengelstof
R399
Truworths
groottes 30 – 42
Bruin-en-Wit
ooptoonhak van
leer
R899

Aldo
Roomkleurige
leerhandsak
R2 500
Habits
Pienk
blomborsspeld
R169
Accessorize