Kies 'n klassieke snyersbaadjie
Foto’s: Rodger February Galery
Perfek vir klassieke elegansie saam met 'n wyepypbroek en nekstrikbloes.
Roomkleurige sy-nekstrikbloes
R799
Country Road @ Woolworths
Groottes: 6-16
Wenk:
Gee jou baadjie vinnig 'n nuwe voorkoms met borsspelde, selfs 3 op 'n slag. En kyk uit vir kamees (cameos) - dis terug!
Vir 'n altyd klassiek-voorkoms, dra by jou snyersbaadjie:
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
|
Snyersbaadjie van |
Houtskool |
Blaartjie |
Handsak |
Roomkleurige |
- Assistent Chernelle Liedeman
Verwante artikels
-
Die klassieke baadjie - 'n slim keuse vir die kantoor
SARIE - Februarie 2010
Vir ’n immer-moderne indruk, belê in ’n baadjie.



























Kommentaar