Die militêre trui vir 'n altyd 'hip'-voorkoms
Foto’s: Rodger Galery
'n Rok-en-stewel-kombinasie is 'n nuwe aanslag tot die militêre voorkoms. Saam met 'n spanbroek of ondeurigtige kouse lyk dit ook wunderbar.
Militêre trui
R179,95
MELTZ
Groottes: XS - XL
Vir 'n altyd hip-voorkoms, dra dít saam met jou militêre trui
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
|
Swart rok met sjaalkraag en knoopdetail Rooi belt van gevlegde leer |
Swart kuitlengte leerstewls R1 299 ALDO |
Verskillende metaal-armbande R140 vir 3 TESSA DESIGN |
Goueraam-sonbril R2 298,24 LACOSTE @ MOSCON OPTICS |
- Assistent Andrea Smith
Verwante artikels
-
Dra 'n rooi serp saam met 'n militêre trui
SARIE - Mei 2010
Rooi bykomstighede is altyd 'n treffer by die militêre styl.
-
Jou militêre trui saam met jou jean
SARIE - Mei 2010
Vir naweekgemak is jeans in die kol saam met enige militêre item.
-
Winter 2010: Mode-trends uit Berlyn
SARIE - Mei 2010
Duitse stylvolle presisie word gevier op die modefront–dis ’n raakvat-winter.

























Kry jou SARIE oral, enige tyd