Dra 'n rooi serp saam met 'n militêre trui
Foto’s: Rodger February Galery
Rooi bykomstighede is altyd 'n treffer by die militêre styl.
Rooi serp
R75
GLITTERATI
Vir 'n altyd 30-voorkoms dra dít saam met jou militêre trui
|
|
|
|
|
| Militêre trui R179,95 MELTZ Groottes XS - XL |
Grys rok met drapeer-detail R2 400 NICCI BOUTIQUE Groottes S - XL |
Swart stewels van kunskrokodilvel R700 GINO PAOLI |
Taankleurige kunsleerhandsak R249,95 EDGARS |
- Assistent Andrea Smith
Verwante artikels
-
'n Item met versiering vir 'n altyd 30-voorkoms
SARIE - Mei 2010
Dra noupassende jeans met ooptoon-hakskoene – perfek vir werk én skemerkelkies.
-
Brei jou eie snoesige trui
SARIE Augustus 2010
Dis baie eenvoudig om dié trui langer te brei, sorg net dat jy ekstrabreidraad koop.
-
Die militêre trui vir 'n altyd 'hip'-voorkoms
SARIE - Mei 2010
'n Rok-en-stewel-kombinasie is 'n nuwe aanslag tot die militêre voorkoms. Saam met 'n spanbroek of ondeurigtige kouse lyk dit ook wunderbar.
-
Jou militêre trui saam met jou jean
SARIE - Mei 2010
Vir naweekgemak is jeans in die kol saam met enige militêre item.
-
Winter 2010: Mode-trends uit Berlyn
SARIE - Mei 2010
Duitse stylvolle presisie word gevier op die modefront–dis ’n raakvat-winter.

























Kry jou SARIE oral, enige tyd