Jou militêre trui saam met jou jean
Foto’s: Rodger Galery
Vir naweekgemak is jeans in die kol saam met enige militêre item.
Stewelsnit-jeans
R699
ESPRIT
Groottes 8 - 16
Vir 'n altyd klassiek-voorkoms dra dít saam met jou militêre trui
|
|
|
|
![]() |
| Militêre trui R179,95 MELTZ Groottes XS - XL |
Grysbruin syhemp |
Taankleurige leerhandsak R1 499 AMBER |
Taankleurige balletstylskoen van kunsleer met goudkleurige detail R79,99 MR PRICE |
- Assistent Andrea Smith
Verwante artikels
-
Die militêre trui vir 'n altyd 'hip'-voorkoms
SARIE - Mei 2010
'n Rok-en-stewel-kombinasie is 'n nuwe aanslag tot die militêre voorkoms. Saam met 'n spanbroek of ondeurigtige kouse lyk dit ook wunderbar.
-
Dra 'n rooi serp saam met 'n militêre trui
SARIE - Mei 2010
Rooi bykomstighede is altyd 'n treffer by die militêre styl.
-
Winter 2010: Mode-trends uit Berlyn
SARIE - Mei 2010
Duitse stylvolle presisie word gevier op die modefront–dis ’n raakvat-winter.

























Kry jou SARIE oral, enige tyd