Die klassieke baadjie - 'n slim keuse vir die kantoor
Vir ’n immer-moderne indruk, belê in ’n baadjie.
Trek dit aan saam met vlootblou jeans vir ’n informeler gevoel of kombineer dit met ’n bypassende potloodromp om gesag af te dwing.
Steenkleurige wolbaadjie (R1 950), Carducci @ Stuttafords. Roomkleurige moulose top (R699), Guess. Vlootblou noupyp-jeans (R220), Identity. Bonkige piouter-armbande (R175 elk), Lulu Belle. Room-en-kameelkleurige balletstylskoene van leer (R1 095), Geox @ Spitz.
* Baadjie (foto): groottes 30 – 42 Top: XS – L Jeans: 28 – 36
Verwante artikels
-
Kies 'n klassieke snyersbaadjie
SARIE - Junie 2009
Perfek vir klassieke elegansie saam met 'n wyepypbroek en nekstrikbloes.
-
Klassieke reisstyl
SARIE - Augustus 2009
Met die skoolvakansies op 'n einde is reis eers iets van die verlede, maar Samsonite se nuwe dog klassieke Black Label Classic "Vintage"-reeks maak ons net lus vir reis!
-
Klassieke styl
SARIE - Julie 2009
Eenvoud en kwaliteit is die twee woorde wat TRENERY saamvat.
-
Leerbaadjie vir 'n klassieke voorkoms
SARIE - Augustus 2009
Jeans saam met 'n leerbaadjie bly 'n staatmaker-voorkoms. Gee dit 'n vroulikheid met 'n nekstrikbloes.
















Kommentaar