Fyn gebreide trui vir die aand
Foto’s: Rodger February Galery
Met herfs wat aan ons voordeur klop, is 'n fyn gebreide trui net die ding.
Gee glans aan dieselfde trui deur dit saam met diamanté-detail te dra.

Fyn gebreide trui
R799
Nicci Boutique
Groottes S - XL
Vlootblou jeans
R599
Sissy Boy
Groottes 6 - 14
Wenk:
Fluweel-items by jou fyn gebreide trui is ook in die kol vir die aand.
Dra saam met jou trui:
![]() |
![]() |
![]() |
|
Diamanté en vere vir |
Goue diamanté-armband R120 Foschini |
Pienk skoene van rekbande en kuns-blinkleer R499 Luella |
- Assistent Andrea Smith
Verwante artikels
-
Bonkige halssnoer vir die aand
SARIE - Februarie 2010
Laat jou halssnoer al die praatwerk doen.
-
Brei jou eie snoesige trui
SARIE Augustus 2010
Dis baie eenvoudig om dié trui langer te brei, sorg net dat jy ekstrabreidraad koop.
-
Elegante winter 2010
SARIE Maart 2010
'n Nuwe, luukser swart-en-wit-voorkoms vir Nicci Boutique.
-
Harembroek vir die aand
SARIE Januarie 2010
Soos 'n groot brander het diè moet-hê-item ons getref. Maar hoe dra ons dit?
-
Spanbroek vir die aand
SARIE Maart 2010
Jou skemerkelkierok kry nuwe woema met ’n spanbroek daarby.
























Kry jou SARIE oral, enige tyd