Bonkige halssnoer vir die aand
Foto’s: Rodger February Galery
Laat jou halssnoer al die praatwerk doen.
Wees katjie van die baan in 'n steenkoolkleurige rok saam met jou treffende halssnoer.

Halssnoer van leer
R930
Missibaba @ Maya Prass
Dra saam met jou halssnoer:
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
|
Oorgeblaasde goue ring met swart stene R160 Tessa Design |
Bonkige Swart hakskoene van kunsleer R599 Zoom |
Steenkoolgrys slooprok van glanssatyn R495 Amanda Laird Cherry Groottes 30 - 40 |
Roomkleurige palmhandsak van kunsleer met afhaalketting R299 Luella |
- Assistent Andrea Smith
- Foto van Mango
Verwante artikels
-
Bonkige halssnoer vir die dag
SARIE - Februarie 2010
Perfek saam met 'n eenvoudige T-hemp vir 'n vars somervoorkoms.
-
Fyn gebreide trui vir die aand
SARIE - April 2010
Met herfs wat aan ons voordeur klop, is 'n fyn gebreide trui net die ding.
-
Harembroek vir die aand
SARIE Januarie 2010
Soos 'n groot brander het diè moet-hê-item ons getref. Maar hoe dra ons dit?
-
Harembroek vir die dag
SARIE Januarie 2010
Vir 'n koel somervoorkoms is plat sandale en ’n wit T-hemp of hemp daarby ’n wenner.
-
Spanbroek vir die aand
SARIE Maart 2010
Jou skemerkelkierok kry nuwe woema met ’n spanbroek daarby.


























Kry jou SARIE oral, enige tyd