Harembroek vir die aand

Deur Amaria Carstens, SARIE Januarie 2010

Soos 'n groot brander het diè moet-hê-item ons getref. Maar hoe dra ons dit?

Skitter saans met blinkers en spykerhakskoene.

Blinkertop en harembroek

Harembroek
R280
Foshini
Groottes 6 - 16    

Goudkleurige moulose blinkertop
R220
Rage
Groottes S - XL

Dra saam met jou harembroek:

 
Kroonkandelaar oorbelle Goudkleurige armband Palmhandsak van leer Roomkleurige platform hakskoene
 
Kroonkandelaar oorbelle
van piouter met kristalle
R650
Lulu Belle
Goudkleurige nikkelvrye
armband met bal-detail
R75
Lulu Belle

Roomkleur-en-olyfgroen
palmhandsak van
leer

R1 299
Guess 

 

Roomkleurige
platformhakskoene

van kunsleer
R699
Luella 

  • Assistent Andrea Smith
  • Foto van Mango

Verwante artikels

  • Bonkige halssnoer vir die aand

    Bonkige halssnoer vir die aand

    SARIE - Februarie 2010

    Laat jou halssnoer al die praatwerk doen.

  • Bonkige halssnoer vir die dag

    Bonkige halssnoer vir die dag

    SARIE - Februarie 2010

    Perfek saam met 'n eenvoudige T-hemp vir 'n vars somervoorkoms.

  • Fyn gebreide trui vir die aand

    Fyn gebreide trui vir die aand

    SARIE - April 2010

    Met herfs wat aan ons voordeur klop, is 'n fyn gebreide trui net die ding.

  • Harembroek vir die dag

    Harembroek vir die dag

    SARIE Januarie 2010

    Vir 'n koel somervoorkoms is plat sandale en ’n wit T-hemp of hemp daarby ’n wenner.

  • Harembroeke

    Harembroeke

    SARIE Januarie 2010

    Met inspirasie uit Aladdin se klerekas het byna elke plaaslike ontwerper dit in hul somerreekse vir 2009 ingesluit, wat dit duidelik 'n moet-hê vir jou klerekas maak.

  • Spanbroek vir die aand

    Spanbroek vir die aand

    SARIE Maart 2010

    Jou skemerkelkierok kry nuwe woema met ’n spanbroek daarby.

Galery

  • Mango
  • Roomkleurige platform hakskoene
  • Palmhandsak van leer
  • Goudkleurige armband
  • Kroonkandelaar oorbelle
  • Blinkertop en harembroek

Kommentaar