Dra handskoene saam met jou kantromp
Foto’s: Rodger February Galery
Dra hakskoene en handskoene by ’n kantromp as jy die dag elegant voel.
JOU KANTROMP
Potloodromp van kant
R1 100
Nicci Boutique
Groottes S - XL

Grys vilt handskoene (foto bo)
R90
Foschini
Vir 'n altyd 30 voorkoms dra dit saam met jou swart kantromp
![]() |
![]() |
![]() |
|
|
Goue armband |
Blougroen katoen-Polonek R299 Espirit Groottes XS - XL |
Swart Platform- hakskoene van kunsleer R260 Foschini |
- Assistent Andrea Smith
Verwante artikels
-
'n Kantromp vir 'n altyd klassiek-voorkoms
SARIE Julie 2010
Dra dit stylvol in die koue saam met ’n oorslaanjas wat ’n voller figuur vlei.
-
Brogues vir 'n altyd 30-voorkoms
SARIE - Junie 2010
'n Polonek-en-rok-kombinasie gee 'n vrouliker gevoel aan die moet-hê-winterskoen.
-
Winter 2010: Mode-trends uit Milaan
SARIE - Mei 2010
Mamma mia! Vroulike styl is hoog mode en die paparazzi se kameras flits dag en nag.
























Kry jou SARIE oral, enige tyd