Gee jou kantromp houding
Foto’s: Rodger February Galery
Dra 'n gedrukte T-hemp en 'n swart kunsleerbaadjie saam met jou kantromp.
JOU KANTROMP

Swart kunsleerbaadjie
R599
TRUWORTHS
Groottes 30 - 42
Wit katoen-t-hemp met swart palmboom-patroon
R569
Diesel
Groottes XXS - L
Vir 'n altyd hip-voorkoms dra dít saam met jou swart kantromp
![]() |
![]() |
![]() |
|
| Swart enkelstewel van suède-en-blinkleer R999 Hush Puppies |
Geruite swart-en-wit |
Pienkraam-sonbril R1 690 Miu Miu @ Sunglass Hut |
Swart potloodromp van kant R1 100 Nicci Boutique Groottes S - XL |
- Assistent Andrea Smith
Verwante artikels
-
Dra 'n leerbaadjie saam met brogues
SARIE - Junie 2010
Dra jou brogues saam met die nuwe moet-hê-geskeurde jeans vir 'n informeel modieuse voorkoms.
-
Dra kapstewels saam met 'n rok met versiering
SARIE - Mei 2010
Kapstewels – die ideale afronding by ’n kort rok dié winter.
-
Modetrends: Winter 2010
SARIE - Mei 2010
Met die allergrootste sokkertoernooi op ons voorstoep kry ons klerekaste ook dié winter woema van regoor die wêreld.
























Kry jou SARIE oral, enige tyd