'n Kantromp vir 'n altyd klassiek-voorkoms

Deur Amaria Carstens, SARIE Julie 2010

'n Kantromp vir 'n altyd klassiek-voorkoms Foto’s: Rodger February Galery

Dra dit stylvol in die koue saam met ’n oorslaanjas wat ’n voller figuur vlei.

Swart potloodromp van kant (foto bo)
R1 100
Nicci Boutique
Groottes S - XL

DIE PERFEKTE SKOEN HIERBY:

Swart koordferweel-hakskoene

Swart koord-ferweelhakskoene
R5 000
Scalini

Vir 'n altyd klassiek-voorkoms dra dit saam met jou kantromp

 
Kandelaar Oorbelle
Swart Palmhandsak van geplooide Satyn
Ponte Jas en Wit Katoenhemp

Kandelaaroorbelle van kunspêrels
R160
Tessa Design
Swart palmhandsak van geplooide satyn
R240
Foschini 
Pers oorslaan-
jas van ponte-breistof

R1 899
Habits
Groottes 32, 34 & 40 

  • Assistent Andrea Smith

Verwante artikels

Galery

  • Swart potloodromp van kant
  • Kandelaar oorbelle
  • Swart palmhandsak van geplooide satyn
  • Pers jas en wit katoenhemp
  • Swart koordferweel-hakskoene