Luiperdvelmotief vir 'n altyd 30-voorkoms
Foto’s: Rodger February Galery
Enige luiperdvelmotief by jeans spel informele sjiek.
Luiperdvelmotiefooptoonhakskoene van blinkleer
R1 199
GUESS
Vir 'n altyd 30-voorkoms dra dít saam met jou luiperdvelmotief
|
|
|
|
|
|
Toffiekleurige top van katoen-mengelstof Fyn bruin trui van viskosemengelstof met knoopdetail |
Stewelsnit-jeans R3 999 7 FOR ALL MANKIND Groottes 6 - 14 |
Bronskleurige kunsleer-handsak met klinknael-detail R199,95 EDGARS |
Swart-en-goud-kleurige krale-halssnoer aan fluweel-lint R160 TESSA DESIGN |
- Assistent Andrea Smith
Verwante artikels
-
Dra luiperdmotief klassiek
SARIE - Mei 2010
Tydlose kledingstukke soos 'n oorvourok en reënjas verseker dat jou luiperdvel-item immerstylvol lyk.
-
Winter 2010: Mode-trends uit Kaapstad
SARIE - Mei 2010 | Kommentaar: 1
Ons bly nie verniet in die land van die groot 5 nie! Wees Kaatjie van die baan in gesofistikeerde luiperdvelmotiewe.

























Kry jou SARIE oral, enige tyd