Goue oorbelle saam met jou luiperdmotief
Foto’s: Rodger February Galery
Goue juweliersware is ideaal by 'n luiperdvelpatroon. Hoe bonkiger, hoe beter.
Vergulde oorbelle
R160
TESSA DESIGN
Vir 'n altyd 'hip'-voorkoms dra dít saam met jou luiperdvelmotief
|
|
|
|
|
| Luiperdvelmotief ooptoonhakskoene van blinkleer R1 199 GUESS |
Swart onderbaadjie Wit hemp van katoenmengelstof |
Goue spanbroek van viskose R199 TRUWORTHS LTD Groottes 30 - 42 |
Swart handsak met klinknael-detail R699 LUELLA |
- Assistent Andrea Smith
Verwante artikels
-
Dra kapstewels saam met 'n rok met versiering
SARIE - Mei 2010
Kapstewels – die ideale afronding by ’n kort rok dié winter.
-
Dra luiperdmotief klassiek
SARIE - Mei 2010
Tydlose kledingstukke soos 'n oorvourok en reënjas verseker dat jou luiperdvel-item immerstylvol lyk.
-
Winter 2010: Mode-trends uit Kaapstad
SARIE - Mei 2010 | Kommentaar: 1
Ons bly nie verniet in die land van die groot 5 nie! Wees Kaatjie van die baan in gesofistikeerde luiperdvelmotiewe.

























Kry jou SARIE oral, enige tyd