Dra luiperdmotief klassiek
Foto’s: Rodger February Galery
Tydlose kledingstukke soos 'n oorvourok en reënjas verseker dat jou luiperdvel-item immerstylvol lyk.
Steenkleurige reënjas van katoen-mengelstof
R1 049,95
Mango
Groottes S - L
Bruin tweedrok met belt
R1 049,95
Mango
Groottes S - L
Vir 'n altyd klassiek-voorkoms dra dít saam met jou luiperdvelmotief
|
|
|
|
| Luiperdvelmotief- ooptoonhakskoene van blinkleer R1 199 GUESS |
Bruin leerhandsak R1 599 AMBER |
Vergulde horlosie R799 TEMPO @ AMERICAN SWISS |
- Assistent Andrea Smith
Verwante artikels
-
'n Kantromp vir 'n altyd klassiek-voorkoms
SARIE Julie 2010
Dra dit stylvol in die koue saam met ’n oorslaanjas wat ’n voller figuur vlei.
-
Dra 'n rok met versiering só
SARIE - Mei 2010
’n Lospassende rok oor ’n wyepyp-broek is altyd vleiend.
-
Goue oorbelle saam met jou luiperdmotief
SARIE - Mei 2010
Goue juweliersware is ideaal by 'n luiperdvelpatroon. Hoe bonkiger, hoe beter.
-
Luiperdvelmotief vir 'n altyd 30-voorkoms
SARIE - Mei 2010
Enige luiperdvelmotief by jeans spel informele sjiek.
-
Winter 2010: Mode-trends uit Kaapstad
SARIE - Mei 2010 | Kommentaar: 1
Ons bly nie verniet in die land van die groot 5 nie! Wees Kaatjie van die baan in gesofistikeerde luiperdvelmotiewe.






















Kry jou SARIE oral, enige tyd