'n J&B Met-uitrusting uit die SARIE-aanlyn-modewinkel
Dis weer tyd vir die glansryke J&B Met, en met dié rok sal jy die asems wegslaan
Hierdie 2-in-1 rok gee jou twee verskillende uitrusting-opsies en is dus die perfekte te keuse vir die Met. Danksy die verstelbare soom kan jy hom lank dra in die dag, en kort vir die aand!
Koop die 2-in-1 rok nou op sarie.com en kry binne 48 uur 'n stylvolle uitrusting in jou klerekas.

Voltooi jou uitrusting met hierdie items:
![]() |
![]() |
![]() |
| Die va-va-voom hakke, Errol Arendz |
Manhattan-stel, Yewa | Manhattan-oorbelle, Yewa |
























Kommentaar
Melanie Hartzenberg het gesê:
Anri van der Linde as model gebruik, lyk baie mooi. Sy is stunning en haar persoonlikheid sprankel altyd.
27ste Jan. 2012, 17:37