Leerbaadjie vir 'n klassieke voorkoms
Foto’s: Rodger February Galery
Jeans saam met 'n leerbaadjie bly 'n staatmaker-voorkoms. Gee dit 'n vroulikheid met 'n nekstrikbloes.
Jeans
R499
Caterpillar
Groottes XS - XL
JOU MOTORFIETSSTYL-LEERBAADJIE

Swart motorfietsbaadjie van kunsleer
R475
TRUWORTHS
Groottes 30-42
WENK:
Moenie bang wees om kant saam met die baadtjie te dra nie, veral 'n kantrok saam met ondeursigtige swart kouse.
Vir 'n Altyd Klassiek-voorkoms, dra dit saam jou motorfietsbaadtjie
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
|
|
Roomkleurige nekstrikbloes van sy R999 Habits |
Goud-en-silwer oorbelle |
Bottelgroen handsak van blinkleer Jo Borkett |
Groen balletstylskoen van sweedsleer |
- Assistent Chernelle Liedeman
Verwante artikels
-
'n Kort rokkie saam met jou motorfietsstyl-leerbaadjie
SARIE - Augustus 2009
Of dit nou gebrei of van kant is; dit is die nuwe wenner voorkoms.
-
Die klassieke baadjie - 'n slim keuse vir die kantoor
SARIE - Februarie 2010
Vir ’n immer-moderne indruk, belê in ’n baadjie.


























Kommentaar