Dra 'n oopknooptrui saam met jou blomrok
Foto’s: Rodger February Galery
Fyn breistowwe soos oopknooptruie is onontbeerlik vir die vroulike styl.
Groen oopknooptrui van katoen
R390
HILTON WEINER
Groottes S - XL
Vir 'n altyd 30-voorkoms dra dít saam met jou rok
|
|
|
|
|
|
Rok van chiffon-organza met blompatroon |
Piouterring met groen steen R150 LULU BELLE |
Rooi t-staaf-platform-hakskoene van kuns-blinkleer R245 RAGE |
Grysbruin handsak van kunsleer R499 ACCESSORIZE |
- Assistent Andrea Smith
Verwante artikels
-
'n Item met versiering vir 'n altyd 30-voorkoms
SARIE - Mei 2010
Dra noupassende jeans met ooptoon-hakskoene – perfek vir werk én skemerkelkies.
-
'n Klassieke voorkoms vir 'n blompatroon rok
SARIE - Mei 2010
Vir geniepsige winterdae is handskoene van leer of sweedsleer die ideale afronding.
-
Brogues vir 'n altyd 30-voorkoms
SARIE - Junie 2010
'n Polonek-en-rok-kombinasie gee 'n vrouliker gevoel aan die moet-hê-winterskoen.
-
Dra klinknael-detail op 'n vroulike wyse
SARIE - Mei 2010
As jy voel die voorkoms is 'n tikkie té korrek vir jou, gee dit woema met kliknael-detail en leer.
-
Winter 2010: Mode-trends uit Milaan
SARIE - Mei 2010
Mamma mia! Vroulike styl is hoog mode en die paparazzi se kameras flits dag en nag.

























Kry jou SARIE oral, enige tyd