Dra klinknael-detail op 'n vroulike wyse
Foto’s: Rodger February Galery
As jy voel die voorkoms is 'n tikkie té korrek vir jou, gee dit woema met kliknael-detail en leer.
Rok van chiffon-organza met blompatroon
R2 200
ROSENWERTH
Slegs grootte 34
Vir 'n altyd hip-voorkoms dra dít saam met jou rok
|
|
|
|
|
| Swart baadjie van kunsleer R490 FOSCHINI Groottes 6 - 16 |
Swart enkel-stewels van kunsleer met lint-veters R440 FOSCHINI |
Swartraam-sonbril R1 610 DOLCE & GABBANA @ SUNGLASS HUT |
Swart belt van kunsleer met klinknaels R595 SLATE |
- Assistent Andrea Smith
Verwante artikels
-
'n Klassieke voorkoms vir 'n blompatroon rok
SARIE - Mei 2010
Vir geniepsige winterdae is handskoene van leer of sweedsleer die ideale afronding.
-
Dra 'n oopknooptrui saam met jou blomrok
SARIE - Mei 2010
Fyn breistowwe soos oopknooptruie is onontbeerlik vir die vroulike styl.
-
Winter 2010: Mode-trends uit Milaan
SARIE - Mei 2010
Mamma mia! Vroulike styl is hoog mode en die paparazzi se kameras flits dag en nag.

























Kry jou SARIE oral, enige tyd