'n Klassieke voorkoms vir 'n blompatroon rok
Foto’s: Rodger February Galery
Vir geniepsige winterdae is handskoene van leer of sweedsleer die ideale afronding.

Rok van chiffon-organza met blompatroon
R2 200
ROSENWERTH
Slegs grootte 34
Vir 'n altyd klassiek-voorkoms dra dít saam met jou rok
|
|
|
|
|
|
|
|
Grys tweed-jas R1 690 WILD FIG Groottes 32 - 38 |
Liggrys handskoene van sweedsleer R199 ACCESSORIZE |
Blinkleer-hakskoene R1 399 DIESEL |
Borsspeld van silwer en goud R1 500 PAISLEY'S |
- Assistent Andrea Smith
- Foto van Simon Deiner/SDR Photo
Verwante artikels
-
Dra 'n oopknooptrui saam met jou blomrok
SARIE - Mei 2010
Fyn breistowwe soos oopknooptruie is onontbeerlik vir die vroulike styl.
-
Dra 'n rok met versiering só
SARIE - Mei 2010
’n Lospassende rok oor ’n wyepyp-broek is altyd vleiend.
-
Dra klinknael-detail op 'n vroulike wyse
SARIE - Mei 2010
As jy voel die voorkoms is 'n tikkie té korrek vir jou, gee dit woema met kliknael-detail en leer.
-
Maak dit self: Kleurryke blommetjies
SARIE - Desember 2010
Brei hierdie kleurryke blommetjies.
-
Winter 2010: Mode-trends uit Milaan
SARIE - Mei 2010
Mamma mia! Vroulike styl is hoog mode en die paparazzi se kameras flits dag en nag.


























Kry jou SARIE oral, enige tyd